Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Alta Cloete

@ Sunday Times Books LIVE

About Alta Cloete

Alta Cloete is ’n Sutherlander wat al meer as dertig jaar aan die hitte van die Paarl probeer gewoond raak. Sy kon nog nie daarin slaag nie, maar het wel so vasgegroei in die Boland dat loskom amper onmoontlik sal wees. Na jare van voltyds ma-wees en werk as bibliotekaresse en voorskoolse juffrou, is haar nes nou leeg en die tyd eindelik daar om haar skryfdroom voltyds na te jaag. Haar pad het deur tydskrifverhale en romanses geloop tot by die liefdesroman.

Besoek Alta Cloete se blog

Foto te danke aan Romanzalesersblog

 

Please register or log in to comment